Vrede, Vreedsaam, Saam

image
Ek sit op die strand terwyl ek hierdie skryf.
Dis bewolk en ñ ligte windjie waai oor my en my mense. My uitsig..rotse, sand, see en my geliefdes. My drie kinders en my eksman. My Mán.. my Liefste.
Ek het meer dankbaarheid in my hart as wat ek in woorde kan beskryf. Meer liefde in my hart as wat ek kan wys. Om die waarheid te sê klink die woord ‘lief’ na te min vir dit wat ek voel.
Lief. Liewer. Liefste.
Die lewe is goed. Die lewe is mooi.

© 2014 – 2016, Annalize. All rights reserved.

Deel met jou vriende!
Share

818total visits,1visits today