Die band

Lize lyfie
Sagte kuiken duifie
Met jou nuwe baba reuk
Donsveertjie hare
Opkrul toontjies
Is jy die beeld
Van onbewuste vredemaker
Bou jy weer ñ paadjie
Tussen twee harte om
Herinnering te wek
Van vervlegde lewens
ñ geskenk,
ñ belofte van hoop.

© 2012 – 2016, Annalize. All rights reserved.

Deel met jou vriende!
Share

984total visits,1visits today