Staal

Kopseer oggend
Hartklop vinnig oggend
Vandag is die begin van die begin
Die skeidsmuur tyd
Die bittereinde tyd
Ek en jy nie meer saam,
maar tog gebind
met herinnerings en kind
Oor begin
Ons self moet vind
Met verlange,
Maar ook met staal

© 2013 – 2016, Annalize. All rights reserved.

Deel met jou vriende!
Share

1198total visits,4visits today