Verniet Posted on January 23, 2016 by Annalize 0 Ek is geweeg en te lig gevind Vir die eg wat ons vir altyd bind Ek is gemeet En het te kort geskiet In jou oë was ek beter net verniet In hierdie tydsame proses Van meet en pas Het jy my hart verloor © 2016, Annalize. All rights reserved. Deel met jou vriende!